Item SHM-SMUTS-1950-P21 - Scrapbook page 21: DUISENDE WAG IN STAD / KANONWA

Image Width1280 px
Image Height1309 px

FormatJPEG

Composite (2)
ImageSize 1280x1309
Megapixels 1.7
ExifTool (1)
ExifToolVersion 12.57
File (9)
FileType JPEG
MIMEType image/jpeg
ImageWidth 1280
ImageHeight 1309
BitsPerSample 8
ColorComponents 3
EncodingProcess Baseline DCT, Huffman coding
YCbCrSubSampling YCbCr4:2:0 (2 2)
FileTypeExtension jpg
JFIF (4)
JFIFVersion 1.01
XResolution 1
YResolution 1
ResolutionUnit None
System (7)
FileName master_smuts-funeral-scrapbook-p21.jpg
FileSize 383 kB
Directory /var/www/heratio/storage/uploads/r/10454
FileAccessDate 2026:11:27 06:37:59+00:00
FileModifyDate 2026:11:27 06:37:59+00:00
FilePermissions -rw-r--r--
FileInodeChangeDate 2026:11:27 06:37:59+00:00

GPS coordinates are hidden for non-administrators.

View:
1.0x

Identity area

Reference code

SHM-SMUTS-1950-P21

Title

Scrapbook page 21: DUISENDE WAG IN STAD / KANONWA

Date(s)

  • c. 15-18 September 1950 (dated from the events shown) (Creation)

Level of description

Item

Extent and medium

1 scrapbook page

Context area

Repository

Content and structure area

Scope and content

Quality check: on 2 part(s) of this page with enough text, 91% of the words in the shorter of two independent model reads are confirmed word for word by the other read.

DUISENDE WAG IN STAD

IN 'n sombere waardigheid is die stoffilke oorskot van genl. Smuts op sy laaste reis deur die Hoofstad op 'n kanonwa ver- voer. Aan weerskante van die kis is die lede van die generale staf wat optgetree het as draers van 'n gestorwe krygsman.

KANONWA

IN sombere waardigheid is die stoffilke oorskot van genl. Smuts op sy laaste reis deur die Hoofstad op 'n kanonwa ver- voer. Aan weerskante van die kis is die lede van die generale staf wat optgetree het as draers van 'n gestorwe krygsman.

tonele in Pretoria
vanoggend was die deel-
name aan die stoet van
genl. Smuts se swart
perd wat omhang was
met 'n routuig. Die foto
is geneem onderwyl die
stoet deur Pretoria se
strate beweeg het.

DUISENDE WAG
IN STAD

N UUR voordat die oor-
skot van genl.
Smuts by die Johannesburg-
se stasie aangekom het, het
duisende mense reeds plek
ingeneem langs die volle
lengte van die twee myl lan-
ge roete waarlangs die stoet
sou beweeg. Veral by die
stasie, by die stadhuis reg
voor die ou poskantoor en
by die ingang tot die krema-
torium in Braamfontein het

en in ander dele van die stad,
terwyl winkels gesluit was
onderwyl die stoet verbyge-
gaan het.

KANONV
IN sombere waar
is die stoflike
van genl. Smuts
laaste reis deur di
stad op 'n kanon

ONWA
re waardigheid
toflige oorskot
Smuts op sy
deur die Hoof-
kanonwa ver-
voer. Aan weerskante
van die kis is die lede
van die generale staf
wat optgetree het as
draers van 'n gestorwe
krygsman.

voor die ou poskantoor en
by die ingang tot die krema-
torium in Braamfontein het
groot skare saamgedrom.
Die trein het by perron
nommer een stilgehou wat
versier is met groen potplan-
te en gedrapeer is in swart
en pers linte. Al langs die
roete het konstabcls van die
Suid-Afrikaanse Polisie wat
later aangevul is deur troe-
pe van die Aktiewe Burger-
mag op diens gestaan. Vlac
het halfmas gehang op ver-
skeie geboue langs die roete

Conditions of access and use area

Conditions governing access

Survey photographs taken 19 November 2026. Published with the permission of Smuts House Museum (General Smuts Foundation).

Allied materials area

Existence and location of originals

Smuts House Museum, Doornkloof, Irene

Notes area

Access points

Subject access points

  • State funeral service and procession, Pretoria

Place access points

  • Braamfontein crematorium, Johannesburg

Description control area

Accession area

Digital object metadata

Master file

Filename

master_smuts-funeral-scrapbook-p21.jpg

Media type

Image

MIME type

image/jpeg

Filesize

374.4 KB

Checksum

5b5e8b9955919ef964a7bd88ed1fa147

Reference copy

Filename

reference_smuts-funeral-scrapbook-p21.jpg

MIME type

image/jpeg

Filesize

51.1 KB

Thumbnail copy

MIME type

image/jpeg

Filesize

3.8 KB