View:
1.0x
Identity area
Reference code
SHM-SMUTS-1950-P03
Title
Scrapbook page 3: GENERAAL J. SMUTS SKIELIK OORLEDE
Date(s)
- 12 September 1950 (printed dateline) (Creation)
Level of description
Item
Extent and medium
1 scrapbook page
Context area
Name of creator(s)
Repository
Content and structure area
Scope and content
Quality check: on 4 part(s) of this page with enough text, 82% of the words in the shorter of two independent model reads are confirmed word for word by the other read.
DIE VADERLAND ★ Dinsdag, 72 September 1950.
GENERAAL J. SMUTS SKIELIK OORLEDE
GENERAAL JAN CHRISTIAAN SMUTS is nie meer daar nie.
Hy is gisteraand om 7:35 aan sy woning op Irene oorlede.
Grol. Smuts se dood het bose skielik gekom nadat hy gister nog 100 myl verder na Kaapstad gaan ry het, op wat sy genesheer beskryf as sy beste dog van die niekspele drie of vier weke." berig SAPA.
Volgens die geneesheer was genl. Smuts gister besonder opgewek en dit het geluk of hy goeie vordering maak.
Skielik
In Duister Gehou Oor Noodlottige Kwaal
Groot Tydfiguur Het Heengegaan - Malan
Loopbaan Van Veelsydige Man
GENL. SMUTS, DIE BOERSEUN
Bladsy Sestien
DIE VADERLAND & D
GENERAAL J. SMUTS
SKIELIK OORLEDE
GENERAAAL JAN CHRISTIAAN SMUTS is nie meer daar nie.
Hy is gisteraand om 7.35 aan sy woning op Irene oorlede.
Genl. Smuts se dood het baie skielik gekom nadat hy gister nog 100 myl ver per motor gaan ry het, op wat sy genees-heer beskryf as „sy beste dag van die afgelope drie of vier weke," berig SAPA.
Volgens die geneesheer was genl. Smuts gister besonder opgewek en dit het gelyk of hy goeie vordering maak.
Skielik
„Sy dood het baie skielik ná die aandete gekom en binne tien minute was alles verby." Een moeilikheid waarmee die geneeshere dwarsdeur genl. Smuts se siektebed te kampe gehad het, was die feit dat hy deur-gaans besonder aktief gebly het en nie kon wag vir die dag wanneer hy tot die openbare lewe sou terugkeer nie. „Dit was te veel vir sy liggaamlike krag."
Na verneem word, het genl. Smuts sowel gisteroggend as in die middag in sy motor gaan ry.
Motorrit
Toe hy die tweede keer by die plaashuis aangekom het, nadat hulle byna tot by Krugersdorp gery het, het hy na die radionuus geluister wat die jongste bulletin aangaande sy gesondheid ingesluit het. Luimig het hy opgemerk dat „die wêreld nou darem weet hoe dit met my gaan."
Ná die aandete het genl. Smuts, vergesel van sy twee dogters, slaapkamer toe gegaan. Hulle het hom begin help met die uittrek van skoene. Skielik het Smuts ineengestort en tien minute gesterf.
Gisteraand het die gene bewondering uitgespreek o moed waarmee mev. Smu gebeurtenis aanvaar het. eerste aankondiging van Smuts se dood is aan die Afrikaanse publiek uitg Die programme is onderbre 'n stilte van twee minute ge haaf.
In Duister Gehou Oo Noodlottige Kwaal
AGTER die verhaal van genl. Smuts se vier maande lange siektebed steek die verhaal van die desperate pogings wat aangewend is om sy lewe te verleng deur van hom die wete te weerhou dat hy aan 'n kroniese hart-kwaal - hartsagaar-trombose - ly, berig SAPA.
Kort ná die Generaal se 50e verjaardag het sy geneesheer die siekte gediagnoseer, maar terselfdertyd het genl. Smuts long-ontsteking gekry en hy is net van die tweede siekte verlei.
Weerhou
Die feite in verband met die trombose is ook van die publiek weerhou. Gevrees is dat die skok te veel vir die ou Generaal sou wees indien die waarheid aan hom vertel word.
Dwarsdeur sy lewe het genl. Smuts slegs aan 'n vrees uiting gegee: die vrees dat hy dalk een-dag hierdie hartkwaal mag opdoen waaraan verskeie van sy beste vriende dood is.
Ten spyte van die pogings om die feit aangaande die siekte van die publiek te weer-hou, het 'n paar verslagge daaraan te hore gekom e tyd stip toe genl. Smuts kritieke toestand verkeer. Ten gevolge van 'n dring-versoek van die gesinsled die nuus egter onderdruk.
Die inligting was reeds kabel aan Londen gestuur n is uit die nuusdiens van B.B.C. en die Britse koerante weer, nadat hulle 'n dring versoeke van SAPA ontvang.
Daar is gevrees dat indien inligting gepubliseer word, genl. Smuts deur middel van die radio of koerante daarvan te hore kom. Selfs toe hy baie siek was het hy daarop aangedring om hoogte van wêreldgebeure te en koerante te lees.
Tydens sy herstel, het genl. Smuts aan sy geneesheer gesê dat hy weet dat sy hart 'n kwaal toegedien is, maar hy het nie geweet dat dit die gevreesde kwaal is nie.
LAND Dinsdag, 12 September 1950. DIE VADERLAND Dinsdag, 12 September 1950.
TS
E
die uittrek van sy
Skielik het genl.
gestorwe en binne
e gesterf.
het die geneesheer
uitgespreek oor die
re mev. Smuts die
aanvaar het. Die
ndiging van genl.
d is aan die Suid-
publiek uitgesaal.
ie is onderbreek en
wee minute gehand-
Oor
aal
aar verslaggewers
hore gekom op 'n
genl. Smuts in 'n
tand verkeer het.
van 'n dringende
die gesinslede is
er onderdruk.
was reeds per
den gestuur maar
suidiens van die
ritse koerante ge-
'n-dringende
PA ontvang het.
es dat indien die
iseer word, genl.
del van die radio
rvan te hore sou
hy baie siek was,
angedring om op
ldgebeure te bly
ees.
rstel, het genl.
geneesheer gesê
sy hart 'n „hou"
aar hy het nooit
die gevreesde
GENL. SMUTS, DIE MILITÊRE LEIER
Groot Tydfiguur Het
Heengegaan - Malan
SELFs die bitterste herin-
neringe veroorsaak deur
'n lang en heftige politieke
stryd tree op die agtergrond
in teenwoordigheid van die
dood. Dit het gisteraand
weer geblyk toe die Eerste
Minister, dr. D. F. Malan, in
'n paar welgekose woorde op
die kongres van die H.N.P.
in Pretoria aangekondig het
dat hy pas 'n boodskap ont-
vang het dat genl. Smuts
oorlede is, berig ons politieke
korrespondent.
Die Eerste Minister het net 'n
belangrike toespraak van ander-
half uur besigheid en die kongres
was besig om mosies te oorweeg.
Die berig is aan dr. Malan op
die verhoog oorgedra en dit was
duidelik dat die Eerste Minister
diep bewoë was. Hy het 'n paar
oomblikke met sy hande voor sy
gesig gesit en toe opgestaan. In
'n stem wat van aandoening ge-
beef het, het hy gesê:
„Ek wil geen toespraak
lewer nie, maar wil 'n aankon-
diging doen. 'n Groot figuur
van ons tyd is dood. Ek het
pas berig ontvang dat genl.
Smuts vanaand om 7.35 oor-
lede is. Dis 'n gebruik in ons
Parlement dat ons in omstan-
dighede van hierdie aard ver-
daag. Ek wil dus voorstel dat
ons met u goedkeuring die kon-
gres verdaag. Ek vra u om
op te staan as 'n blyk van eer-
bied en meegevoel."
In doodse stilte en in skrilie
teenstelling met die gesdrif
wat die verrigtinge tot 'n paar
minute tevore gekenmerk het,
het die groot skare in die stad-
saal in stilte opgestaan. Onmid-
dellik daarna is die kongresgan-
gers stil uiteen.
WÊRELDHULDE
DIE nuus van genl. Smuts se
dood het soos blits deur die
wêreld versprei en oral dadelik
reaksies uitgelok. Vir die V.V.
was die nuus, volgens SAPA, 'n
groot skok.
Betuigings van medelye met
genl. Smuts se afsterwe, asook
huldeblyke het onder andere van
die volgende persone en liggame
in die buiteland gekom: die
Engelse Koning; die eerste minis-
ter van Engeland, C. R. Attlee
die eerste minister van Neder-
land, dr. Willem Drees; die voor-
sitter van die Veiligheidsraad
sir Gladwyn Jebb; die sekreta-
ris-generaal van die V.V., Trygve
Lie; die buitelandse minister van
Kanada, Lester Pearson, name
Kanada; die voorsitter van d
Amerikaanse senaat se buit-
landse komitee, senator Te
Connally; die leier van die Brit
opposisie, Winston Churchill; d
leier van die Franse Katolieke
party, Maurice Schumann; d
Suid-Afrikaanse Hoëkommissa
ris in Londen, dr. A. L. Gey
die Suid-Afrikaanse ambassade
in Amerika, mnr. G. P. Joub
die Britse ambassadeur in Am
rika, sir Oliver Franks; die
diplomatiese ambassadeur in Ameri
mev. Vijaja Laksmi Pandit;
Indiese lid van die Veiligheids-
raad, B. N. Rau; segenaarne v
die Withuis in Washington;
segsman van die universiteit
Cambridge, waarvan genl. Sm
kanselier was; lord Beaverbro
se koerant, die Daily Express
die Britse Daily Mail.
Binne land is boodskappe
leedwese o.a. gestuur deur
V.P. se Parlementêre leier,
J. G. N. Strauss, en deur dr.
M. Dadoo, voorsitter van die
stuurgroep van die Transvaalse
dierkongres wat tans in sit
is.
Al die bewyse in die plaas-
magistraatshofgebou het va
gend 'n kwartier lank verdow
'n teken van eerbewys aan
genl. Smuts.
Radiostasies in New York
hulle programme onderbreek
die nuus aan te kondig.
R.B.C. het sy programmas
minuut lank onderbreek as
betuiging.
kwal is nie.
Loopbaan
MET die heengaan van genl. Smuts het 'n veel-sydige en kleurrike figuur van die Suid-Afrikaanse politieke toneel verdwyn.
Jan Christiaan Smuts is 'n boerseun in elke sin van die woord en hoewel hy die grootste deel van sy lewe in die stede van die land en die wêreld deurgebring het, was hy altyd diep verknoeg aan die grond en die plaas en is dit as boer op sy plaas dat hy sy laaste asem uit-gelaas het. Hy is op 24 Mei 1870 gebore op 'n plaas gren-send aan die dorpsmeent van Riebeek-Wes as seun van 'n boer-politicus - sy vader was baie jare lank lid van die Kaapse hy op negejarige leeftyd vir die eerste keer die binnekant van 'n skool gesien.
Tengerige klein Jannie was egter 'n skrande leerling en is reeds op vroeë leeftyd na Stel-lenbosch om hom vir die kansel voor te berei. Heel gou het hy tot ander insigte gekom en het hy liever advokaat geword. Hier het die oog van die groot staats-manne van daardie tyd, John X. Merriman en Cecil John Rhodes, reeds op hom geval en het hulle groot dinge vir hom voorspel, menings wat die waardige presi-dent van die Suid-Afrikaanse Republiek, „oom" Paul Kruger, jare later met hulle gedeel het. Sy studies is afgerond in Christ's College, Cambridge, waar sodanig geprester het dat 'n spesiale prys verower het „buitengewone prestatie."
Hy is terug na sy geboorland waar hy in 1896 as ad-kaat in Kaapstad begin prak-seer het. Dit was nie lons-nie en hy het 'n kort rukkie la joernalis geword en van par-mentêre korrespondent was 'n kortpad na die politiek.
GENL SMUTS, DIE BOERSEUN
aan Van Veelsydige Man
GENL. SMUTS, DIE DENKER EN STAATSMAN
Eerste Sending
Smuts se eerste sending was na die ruwe diamantdelwers-kamp, Kimberley, om Rhodes te gaan verdedig teen sy talryke kritici, en tot sy eie verbasing is sy toespraak van meer as twee uur aan die einde met 'n groot ovasie begroet.
Die Jameson-inval - het hom egter uit sy geloof in Rhodes geskok en kort daarna sê hy sy Britse onderdaanskap op en verhuis na Johannesburg waar hy weer sy advokaatsberoep probeer beoefen. Hier het pres. Kruger hom „ontdek" en in 1898 word hy staatsprokureur. Dwarsdeur die vroeë oorlogsjare het hy getrou gearbei in sy kantoor totdat dit vir hom noodsaaklik was om die pen vir die geweer te verruil. In 1901 is hy aangestel as opperbevelhebber van die Republikeinse magte in Wes-Kaapland en met net meer as 200 burgers het hy op 4 September 1901 die Oranjerivier deurgetrek. Nadat hy tot feitlik die poorte van Kaapstad gedring het, was hy twee maande later terug met 'n verlies van 45 man - vier gesneuwel, ses-en-twintig verwond van wie ses gely is en 35 gevang - vir 'n verlies van 372 gedood en verwond, 429 gevang en ontwapen, een kanon, een melkism, baie gewere en ammunisie en 1.156 perde en mule gebuit, aan Engelse kant.
Pleit Vir Vrede
By die byeenkoms op Vereeniging wat die vrede voorafgegaan het, het hy gepleit vir vredesluiting, want het hy geredeneer, dis beter dat die land verlore gaan en die volk gered word as dat beide land en volk verlore gaan. Saam met genl. J. B. M. Hertzog is hy aangese om met Milner en Kitchener in Pretoria te gaan onderhandel oor die vredesvoorwaardes. Saam het hierdie twee groot staatsmanne, wie se weë vir so lank afwisselend sou saamloop en uiteen gaan, die stryd gevoer vir o.m. kompensatie - drie miljoen pond is verkry - erkenning van Hollands as mede-amptelike taal en 'n belofte dat selfregering sou gou moontlik aan die verslane twee republieke toegeken sou word.
Saam met genl. Louis Botha het hy die oud-republikeine in Transvaal georganiseer in die Het Volk-party en toe die Konserwatiewe regering in 1905 val, het genl. Smuts haastig na Londen vertrek en selfregering vir Transvaal van die Campbell-Bannerman-regering beding. In die eerste ná-oorlogse verkiesing het die Het Volk 'n klinkende oorwinning behaal en Smuts het Minister van Justisie en Onderwys in die Botha-kabinet geword. Die Smuts-onderwyswet van 1907 het o.m. die fondament van die onderwyswetgewing van Transvaal gebly tot heel onlangs.
Idee Van Eenheid
Maar die jong boere-generaal het toe reeds sy idee van eenheid gehad en met onverdrote ywer het hy gepleit vir unifikasie. Sy toespraak voor die Nasionale Konvensie van 1906 was 'n unifikasie bo federasie het, by 'n monument redenasievermoed.
Weer was hy genl. Botha se regterhand in die eerste kabinet met drie portefeuljes: Mynewese, Verdediging en Landbou.
Saam met hierdie twee generaals het hulle hulself geïdentifiseer met hul ideaal van rasse-eenheid. Die Smuts-idee van „bly wat hy in 1926 so bekwaam uiteensit in sy boek „Hollandse Evolusie," het nou reeds vrugte gedra in talryke „opofferings" wat hulle vir die Engelse-prekende se verdediging gedoen het.
Hertzog al dadelik ingekom en die eerste skok gekom in die Boere-geloof die Eerste Wêreldoorlog in 1914, het genl. Smuts leier uitgegaan van die stelling dat dit Suid-Afrika se plig was om by Brittanje „Ryk" te staan. Dit sou help groot maak.
Die bloedige rebellie waarin groot bitterheid saak is en wat genl. Botha (Vervolg op bladsy 2)

Conditions of access and use area
Conditions governing access
Survey photographs taken 19 November 2026. Published with the permission of Smuts House Museum (General Smuts Foundation).
Allied materials area
Existence and location of originals
Smuts House Museum, Doornkloof, Irene
Notes area
Access points
Subject access points
- Death of General J.C. Smuts at Doornkloof
Description control area
Accession area
Digital object metadata
Master file
Filename
master_smuts-funeral-scrapbook-p03.jpg
Media type
Image
MIME type
image/jpeg
Filesize
378.4 KB
Checksum
16a566b0efcf76309d4e83094499f157Reference copy
Filename
reference_smuts-funeral-scrapbook-p03.jpg
MIME type
image/jpeg
Filesize
52.2 KB
Thumbnail copy
MIME type
image/jpeg
Filesize
3.4 KB